Tweeling Babygrows – Vinkel & Koljander

USD$19.35 (incl VAT)

Want mens het ‘n sin vir humor nodig om ‘n tweeling groot te kry… ; )

Dis dubbel die pret om jou babas aan te trek met hierdie Vinkel & Koljander stelletjies…

Kies een (of meer ; ) van vier ontwerpe wat jy kan spesifiseer in die epos kommunikasie wat volg na jou bestelling geplaas is.

Ook beskikbaar in kinder hempies!

Loer na die ontwerp opsies in die gallery aan jou linkerhand: Daar is Vinkel & Koljander Kolletjies, Vinkel & Koljander Halfies, Vinkel & Koljander Die een… en Vinkel & Koljander Bordjie (waar jy ook kan kies watter kleur jy vir die sirkels verkies). Ons het gedink die een is net so cute soos die ander… wat van jou?

 

Clear
SKU: B-VK Category:

Tweeling Babygrows – Vinkel & Koljander